Maand Nuus
Koue hart of 'n warm hart
Paulus sê, dit wat ek moet doen dit doen ek nie en dit wat ek nie moet doen dit doen ek
May 6, 2022
Wees slimmer
Die vyand het altyd die gewoonte om mens besig te hou met goed wat nie van die Here af is nie omdat hy weet dit vat jou weg van die plan van wat Here in stoor het vir jou.
April 5, 2022
Wees die kerk wees die wonderwerk
Joh 17:21 dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees, sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur het.
March 7, 2022